SAJWV Suikerbosrand Kalender 2016 Skietbaan Veranderings Foto Gallery Aansoek vorms Borge en links Kontak ons

Suikerbosrand sajwv, suikerbosrand jagters vereeniging, champions guns shop, www.suikerbosrandsajwv.co.za. Jagters vereeniging, sajwv,  

 Suikerbosrand SAJWV

Die Suikerbosrand  Tak  van die SAJWV is in Mei 2012 gestig tydens ‘n vergadering by Laerskool Risiville met ‘n totaal van 87 persone teenwoordig. Die tak groei jaarliks met ongeveer 25% en die huidige ledetal staan op 539.


Aan die stuur van die tak is Emil Swanepoel (voorsitter) Eddie de Lange (ondervoorsitter) JP van der Walt (opleiding Snr) Jaques Marx (tesourier) Johan van der Skyff (skiet koordineerder) Tommie van der Merwe (opleiding jnr) Christa Ras (admin) Wouter Engelbrecht (bewaring)


Die Tak is gestig ten einde die Areas rondom die volgende gebiede te bedien:  grootter Meyerton/ Midvaal / Henley on klip en landelike gebiede.  Dit is ook daar om die persone te akkommodeer wat op die grense geleë is soos , Drie Riviere  wat wil inskakel .


Die Tak se doelwitte is om Jag te bevorder, Skiet Aktiwiteite daar te stel en opleiding aan lede te verskaf asook betrokke te wees by Bewaringsprojekte. Die tak gebruik die Jan Haasbroek Skietbaan op die Vereenging/Villiers pad vir hulle skietdae . Opleiding word op verskillende plekke gehou soos gereël. Lede vergaderings vind plaas by Risiville Laerskool.


Ons glo die lede moet insahe he met alles wat ons doen en die lede kan ten enige tyd ons kontak om voorstelle te maak en klagtes in te dien.



Meningspeiling Ledebetrokkenheid SAJWV